Wen ’n trippie huis toe met kykNET Internasionaal op ShowMax

WEBSITE_BANNER_2560x490[LNMH]

Wen ’n trippie huis toe met kykNET Internasionaal op ShowMax. Teken in voor 30 April in en staan die kans om 4 retoerkaartjies na Suid-Afrika te wen. Jy kan tuis wees vir Erfenisdag en ’n behoorlike kuier met jou bestes inwerk. Bepalings en voorwaardes geld. Kliek hier: http://www.showmax.com/eng/go/kyknetintcomp

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Verplichte velden zijn gemarkeerd met *